// argiewe

Gaerin Hauptfleisch

Hierdie tag word geassosieer met 30 bydraes

Strip!

Strip! is ’n komedie oor ’n man in sy garage wat nie weet hoe om homself van die verlede los te maak nie.

Bly

Die produksie spreek tot almal wat al gebly het, agter gebly het of bloot bly was.

Die Van Aardes van Grootoor

Die Van Aardes van Grootoor is ‘n Afrikaanse skat uit die pen van Pieter-Dirk Uys.

Rooi

Rooi het reeds vanjaar 12 trofeë verower en is ‘n verdere 15 keer genomineer.

Bloed

Bloed is dikker as water.

Die Van Aardes van Grootoor

Die Van Aardes van Grootoor is ‘n Afrikaanse skat uit die pen van Pieter-Dirk Uys.

Dolf Wolf en die drie Varkies

Spektrum Kinderteater span weer saam om die sprokie, Dolf Wolf en die drie Varkies, op die planke te bring.

Sneeuwitjie en die sewe dwerge

Spektrum en Stercus produksies gaan voort met hul vernuwing van klassieke sprokies met Sneeuwitjie en die Sewe Dwerge.

’n Seder val in Waterkloof

Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.

My pa dink hy’s Elvis

Bekroonde skrywer Reinet Nagtegaal en haar seun Jan-Jan ondersoek met hierdie stuk die delikate verhouding tussen ‘n pa en sy tienerseun.

Skoonlief en die Ondier

Spektrum Kinderteater se jongste verwerking van sprokie is Skoonlief en die Ondier.

Derde Party

Drie krismispaarties oor drie jaar, bygewoon deur drie ooglopend gelukkig getroude paartjies, ‘n derde party en ‘n hond wat weier om by sy eie huis te bly.

KKNK 2009 – My keuse

Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.