‘n Paar slinkse jakkalse wat mekaar probeer uitoorlê, ‘n joernalis wat glo agter die kap van die byl wil kom, en iewers langs die pad is daar ‘n verhouding met ‘n mooi meisie.
Beste film:
War Horse
The Artist
Moneyball
The Descendants
Tree of Life
Midnight in Paris
The Help
Hugo
Extremely loud and incredibly close
Golden Globe-wenners vir 2012
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
Moet nie ‘n fout maak nie. Dit lyk dalk asof dit vir kinders gemaak is, maar The Fantastic Mr. Fox is ‘n opregte Wes Anderson film.
Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:
Up in the Air verteenwordig ‘n besondere prestasie deur regisseur Jason Reitman.
Met: George Clooney, Frances McDormand, John Malkovich, Tilda Swinton, Brad Pitt en J.K. Simmons Regisseur: Ethan Coen en Joel Coen Die storie begin een aand op my stoep. Talle van die stoepsitters was onlangs in die buiteland en het Burn After Reading gesien. Die algemene gevoel was dat dit uitstekend is. Ek het maar my [...]
Sommige dinge in die lewe maak net nie sin nie. Wil jy nou meer dat George Clooney nie te sleg vaar as regisseur nie.
´n Romatiese komedie wat werklik snaaks is. Die Coen-broers se nuutste skepping behandel ons nie soos idiote nie en wys die res hoe om ´n afgesaagde storie bietjie lyf te gee.
Onlangse kommentaar