Regisseur Jans Rautenbach se laaste rolprent.
Sleutelwoord Argiewe:Gerrit Schoonhoven
Donkie
In Donkie ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n voormalige model C-skool.
Narkose
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied.
Bêreboksie vol vlerke
Lidi de Waal se plat-op-die-aarde storiestukkies oor Ouma en oom Staal se lief en leed.
Sê My Naam Soos ‘n Starbucks Knaap
Annetjie “Vleis” de Vries sit op die lughawe en wag vir haar vlug na Amsterdam.
Mike en Mavis
Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, ontvang eendag ’n uitnodiging in die pos vir die opening van ’n nuwe bioskoop wat spesialiseer in klassieke rolprente.
Sing jy van bomme
In ’n post-apokaliptiese, chaotiese wêreld heers sinnelose geweld.
Twee grade van moord regisseur praat
Twee grade van moord regisseur, Gerrit Schoonhoven vertel ons meer van hierdie nuwe fliek met Sandra Prinsloo en Marius Weyers.
Twee Grade van Moord wen by filmfees
Die film, Twee Grade Van Moord, wat die reünie van twee van Suid-Afrika se mees geliefde en gerespekteerde akteurs, Marius Weyers en Sandra Prinsloo, op die silwerskerm bring, het die toekenning vir Beste Film by die Indie Karoo Filmfees gewen.
Frank Opperman oor Hond
Hond was een van die debuutproduksies by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees in Mbombela (Nelspruit) geskryf deur Dana Snyman en regie deur Gerrit Schoonhoven as regisseur.