// argiewe

Google Maps

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Google die verkeer

Motoriste wat in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad woon kan nou Google Maps gebruik om ‘n verkeersopeenhoping te vermy.

Iets sê vir my ek gaan nooit die plek kry nie

Tyd om Google Maps nader te trek.

Google Maps nou binnemuurs

Google se kaartdiens, Google Maps, het begin om binnemuurs foto’s te neem en kaarte van lughawens en inkopiesentrums beskikbaar te maak in Amerika en Japan.

Meer van Suid-Afrika op Google Street View

Daar is nou ekstra foto’s van Suid-Afrika op Google Street View.

Nokia lei jou binnekort om verkeersknope

In die land van elektroniese kaarte kraai Google koning.

Dagboeke

Roekeloos.co.za se dagboeke is nou gekombineer in een GROOT dagboek.

Google op SA paaie

Google is tans besig om foto’s in Suid-Afrikaanse stede in te samel om op Google Street View te gebruik.