// argiewe

Hanli Rolfes

Hierdie tag word geassosieer met 4 bydraes

Aantrekkingskrag

Deon Opperman se nuutste drama, Aantrekkingskrag, maak sy debuut by Aardklop 2011.

My Sarie Marais

’n Vrou keer vir die eerste keer ná twintig jaar terug na die plaas waar sy grootgeword het en ontdek dat die plaas nou besit word deur die man op wie sy as jong meisie verlief was.

Deon Opperman se gen***

Die dramaturg en TV-persoonlikheid Deon Opperman gaan skei van sy aktrise vrou Hanli Rolfes, en dit lees soos ‘n kykNet-sepie – met die hulp van Rapport natuurlik. Daar is buite-egtelike seks, ontkleedanseresse, aanrandings en ‘n gen*** (genaai). Opperman het onlangs Rolfes uit die kykNet-reeks Getroud met Rugby geskryf. Lees die hele storie by Rapport.

ABSA beloon uitnemendheid by Aardklop 2007

Daar is pas aangekondig dat ABSA se bydrae tot Aardkop ‘n verdere borgskap om uitnemendheid te vier.


Switch to our mobile site