Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:
State of Play is ‘n sentimentele huldeblyk aan daardie ou goeters, amper so groot soos ‘n babakombers, wat mens by ‘n winkel gekoop het en as jy dit oopvou kon jy die jongste nuus lees.
Onlangse kommentaar