Johnny Depp, Armie Hammer, Tom Wilkinson, Helena Bonham Carter, Gore Verbinski
“Die koninklike span van The King’s Speech is as die wenners by die Bafta-toekennings gekroon.”
Beste film: Black Swan The Fighter Inception The Kids Are All Right The Kings’ Speech 127 Hours The Social Network Toy Story 3 True Grit Winter’s Bone Beste akteur: Javier Bardem, Biutiful Jeff Bridges, True Grit Jesse Eisenberg, The Social Network Colin Firth, The King’s Speech James Franco, 127 Hours Beste akteur in ‘n ondersteunende [...]
Die donker wolke pak saam, maar steeds kom Harry nie tot ‘n punt nie. Ons, ons gelukkige paar wat nog nie die boeke gelees het nie, weet daar is iets aan die kom, maar ons weet nie wat nie.
Dit is die jaar 2018 en jou toaster en mikrogolfoond is vasberade om jou gat te skop.
Harry Potter is nou uiteindelik ook volwaardige volwasse vermaak.