Die nuutste roman van topverkoperskrywer Helena Hugo.
Sleutelwoord Argiewe:Helena Hugo
Haar ma se kind
Jo-Anne Stals woon in Londen. Sy besluit om die leuen waarmee sy al so lank leef uit die weg te ruim.
Tom Waits For No Man
Die kunsuitstalling, Tom Waits For No Man, met werke van meer as 100 Suid-Afrikaanse kunstenaars is van 8 tot 29 Mei by die kunsgalery van die Universiteit van Johannesburg.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Soete verleiding
Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise se teekamer jou bied.