Van alle soorte tekste en gedigte is die van erotiese aard meestal straks.
Die gewilde prosaskrywer Margaret Bakkes vier vanjaar haar tagtigste verjaarsdag.
Liefde is die sentrale tema in die verhale in Die huis van die digter.
Met Vlamsalmander bevestig Hennie Aucamp sy status as een van die vernuftigste digters in Afrikaans.
Amanda Strydom lewer met dié vertoning ’n kragtoer met die werke van haar mentor, Hennie Aucamp – die vader van die Afrikaanse kabaret.
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Dorsland, Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock se derde album, is die resultaat van vier jaar se skryfwerk en nuwe liedjies uitprobeer op gehore regoor die land.
Die skrywer Hennie Aucamp het verlede maand die mylpaal van 70 bereik.
Onlangse kommentaar