In ’n post-apokaliptiese, chaotiese wêreld heers sinnelose geweld.
Sleutelwoord Argiewe:Hilda Cronje
Weyers en Prinsloo weer saam op grootskerm
Die Suid-Afrikaanse film Twee grade van moord, wat op 22 Julie 2016 in fliek teaters landswyd open, sien vir die eerste keer in dekades die geliefde akteurs, Sandra Prinsloo en Marius Weyers, weer saam op die grootskerm.
2013 Fleur Du Cap-benoemings
Die Fleur du Cap-toekennings word op 17 Maart by die Kunstekaap in Kaapstad gehou.
Mies Julie
Na ‘n speelvak in Amerika is Mies Julie terug in Suid-Afrika.
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Die soet trane van Petrus Pansegrouw
’n Splinternuwe tong-in-die-kies-komedie geskryf deur die veelsydige en bekroonde dramaturg Charles J. Fourie.