// argiewe

Honda CR-V

Hierdie tag word geassosieer met 2 bydraes

Honda CR-V loop voor in betroubaarheidspeiling

Die voorste Britse voorsiener van waarborge aan die verbruikermark het die Honda CR-V aangewys as Brittanje se mees betroubare sportnutsvoertuig.

2010 Honda CR-V

Honda se uiters gewilde sportnutsvoertuig, die CR-V, het ’n aantal belangrike verbeteringe vir die 2010-modeljaar ondergaan.


Switch to our mobile site