Van alle soorte tekste en gedigte is die van erotiese aard meestal straks.
Joan Hambidge, bekroonde digter en professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad, lewer vanjaar die vyfde Dana Mouton-gedenklesing.
Hierdie keur is ’n erkenning en bevestiging van ’n belangrike en beleë digterskap wat oor byna 40 jaar strek.
Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.
Dis opmerklik hoeveel van die Suid-Afrikaanse publikasies, wat die afgelope twee weke verslag gelewer het oor Ingrid Jonker: Her Lives and Times – The Director’s Cut.
Onlangse kommentaar