// argiewe

innibos

Hierdie tag word geassosieer met 22 bydraes

Drakensberg Boys Choir in concert / Drakensberg Seunskoor in konsert

Verteenwoordigend van die verskeie kulture wat Suid Afrika so uniek maak, het die Drakensberg Seunskoor ’n nuwe tendens onder internasionale kore begin wat uitstyg bo konvensie.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Ave Maria / Halleluja

Deur die loop van die eeue is baie musiek met die titel Ave Maria gekomponeer.

’n Seder val in Waterkloof

Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.

Brooklyn Babalaas

Die samewerking tussen Koos Kombuis en Jak de Priester en sy band is nie ’n konsert wat maklik in ‘n blik gedruk kan word nie.

Nagtegaal teksprys finaliste vir 2009

Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.

Aan die Annerkant …

Die appels val gewoonlik nie ver van die boom nie, maar met sangers is dit so dat hulle kinders musiek saam met hul pap inkry en dan ontwikkel hulle in net sulke goeie musikante as hulle ouers.

In Harmonie

Rina Hugo en haar jarelange vriend, Manuel Escorcio sing al van die tagtigerjare saam. Voeg die nuwe sensasie op die musiekfront, Romanz daarby en jy kry ’n produksie uit die boonste rakke.

Gorrie en die grilgrot

Net een kyk en jy gril dat jou tone krul!

Sussie: Cheers!

Ons vier Sussie se grootste treffers!

Dopper en Filistyne

Eric Nobbs slaag uitstekend daarin om die lagspiere te prikkel in sy unieke voordrag van die tradisionele Afrikaanse humor.

Die Dinges is ’n Watsem – Jan Spies kom tot verhaal

Kom beleef in hierdie produksie die eiesortige humor van Jan Spies – die koffie-kapitaal-man.

Sterre en planete

2009 is die jaar van die Astronomie.