Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Irma Venter
Sondag
Sondag. Oukersaand. Ná ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word bekende sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat.
Sirkus
Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien.
Skarlaken
Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ’n rekenaargenie met ’n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los.
Sondebok
Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van ’n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek.
Skrapnel
’n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper.
Skoenlapper
Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom.
