// argiewe

Isabella Caramella

Hierdie tag word geassosieer met 20 bydraes

Siessa!

Dis is mos maar so dat ‘n mens net makliker braak soggens as op ander tye van die dag.

Van vlinder na vrugtevlieg

Voorbrand is beter as afbrand, en hoeveel skade kan mens nou werklik aan jouself en andere aanrig in die maand of twee wat jy van lam na skaap afgradeer?

Horings en Torings

Glo nie so ‘n groot verskil tussen horings en torings nie.

Gedigte van Isabella Caramella

Ek wou op Oudsthoorn vir jou blomme koop / iets eksoties wat baie water nodig het

Skoonheidsalonsindroom

Soms voel dit vir my asof alles wat lekker is, gevaar inhou: Vreet te veel en jou hart val jou aan; van seks sonder sokkies kry mens vigs en Engelse tee gee vlooie in die pens.

Biologie-eksamen

Een van die vrae in die biologie-eksamenvraestel is om ‘n skets te maak van die vroulike voortplantingsorgane.

HIVis Positief

Groot het ek geskrik toe ek my hand uitsteek na waar gidspuppy-geëmbosseerde toiletpapier gewoonlik in my huis hang, en al wat ek raakvat is ‘n plastiek soplepel wat dryf in ‘n emmer vol goudvisse.

’n Diva en ’n seksofoon

Sedert die insident met die verlepte roos en die kolwyntjiekoekie op Sekretaressedag, is ek passief-aggressief dikbek tussen 8 vm en 5 nm, Maandag tot Vrydag.

Metrofail

Vanoggend op die trein … het ek besluit om vir my een van daardie inkopiesakke op wiele, waarmee die senior burgers op Woensdae die sypaadjies na Shoprite blokkeer, aan te skaf.

Op vrye voet

Te oordeel aan mense se gesigsuitdrukkings wanneer ek vertel dat ek nog nooit op Tafelberg of op Robbeneiland was nie, sou jy sweer ek het sopas erken dat ék die eintlike Stasiemoordenaar is.

Akademie bekroon skrywers

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand by hul bekroningsplegtigheid in Stellenbosch pryse oorhandig aan jong, sowel as gevestigde skrywers. Elsa Joubert is bekroon met die Louis Hiemstraprys vir nie-fikse vir haar werk Reisiger en Lina Spies het die SA Akademieprys ontvang vir haar uitmuntende vertaling van Anne Frank se dagboek in Afrikaans, [...]

Sekretaressedag

Dit is vandag sekretaressedag en ek het ‘n verlepte roos en ‘n cupcake gekry. Hier is ‘n joke. Dis vir niemand snaaks nie en ek huil gewoontlik alleen daaroor.

Lees die label

Vanoggend op die trein … het ek gewonder hoe ek vanaand (altyd met een “n”) my siel gaan sus.