Een van SA se mees gewilde jong sangers, Jaakie, is `n wakeboard kampioen met vier powerhouse enkelsnitte tot op hede.
Sleutelwoord Argiewe:Jack Parow
Liefde by die Dam 2025 – Meerendal
Dit is `n instelling dat van ons land se mees gewilde kunstenaars elke jaar hierdie tyd by Liefde by die Dam voor `n groot skare by Emmarentia dam optree.
Hulle se musiekvideo
Vir Jaakie was die hele proses om met Jack Parow te werk iets wat hy beskryf as “’n vergrootglas-ervaring.”
Hulle – Jaakie en Jack Parow
Hierdie is die verhaal van `n romantiese Afrikaanse popster van Stellenbosch met die naam Jaakie, en sy droom wat uiteindelik waar geword het.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …
Lees meer “Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022”
Liefde by die Dam 2022 – Emmarentia
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam verwag.
Pappa P
Jack Parow
Praating met Jack Parow
Praating about the kakgroot dinge in this lewe.
