Deur die loop van die eeue is baie musiek met die titel Ave Maria gekomponeer.
Die samewerking tussen Koos Kombuis en Jak de Priester en sy band is nie ’n konsert wat maklik in ‘n blik gedruk kan word nie.
Jak de Priester stel sy sesde oorspronklike album vry met 17 splinternuwe liedjies uit sy pen.
Van lekker lag kom lekker huil is Jak de Priester se nuutste musiekproduksie en sluit in 10 splinternuwe liedjies.
Brood is die titel van Jak de Priester se splinternuwe musiekproduksie, asook die vrystelling van sy eerste hardeband Afrikaanse-woordkuns-musiekboek.
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer die Kersliggies brand, maar jou laaste bietjie geduld word steeds by die werk getoets.
Kom kyk hoe jong talent ontpop.
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Vyf van Suid Afrika se top kunstenaars span saam om ’n onvergeetlike musiekproduksie aan te bied.
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
Onlangse kommentaar