ʼn Musiekfliek vir die hele gesin, met 24 Afrikaanse liedjies. Uitgereik in 2010.
Sleutelwoord Argiewe:Jakkie Louw
Pretoria kry eie Afrikaanse Kunstefees
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
Die standvastige man?
Oudtshoorn gebore boerseun Jakkie Louw se nuwe CD, Die standvastige man? is verseker sy beste werk in 18 jaar. Die CD sal November 2015 orals besikibaar wees in Suid-Afrika.
Tweede Oppiwater Kunstefees
RSG en Lefra Produksies bied hul tweede Oppiwater Kunstefees op die MSC Opera aan van 9-13 Maart 2015.
Jakkie Louw – Sing Sinatra
Jakkie Louw vat jou op ‘n lewensreis deur ou New York New York se Broadway en deur ou Hollywood se strate waar “old blue eyes” as jong man kort harte steel met ‘n paar note en ‘n legende geword het.
Pretville
Steve Hofmeyr, Lizz Meiring, Annette Engelbrecht, Emo Adams, Willem Botha, Terence Bridgett, Margit Meyer-Rödenbeck, Jakkie Louw, Kevin Leo, Pieter Koen & Carike Keuzenkamp
Hart van Windhoek-fees groter, beter, goedkoper
As jy verlede jaar Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees misgeloop het, is dit vanjaar jou kans om deel van die pret te wees.
Die geween oor Jakkie Louw se nuwe video
Verskeie KykNET-kykers is glo beswaard oor Jakkie Louw se nuwe musiekvideo.
Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees
Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.