Innibos-feesgangers word vanjaar getrakteer met ’n samewerking tussen Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor.
Die eerste KykNET Fiësta-toekennings is die week in Kaapstad oorhandig.
Die kern van die klassieke program by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees is gebou rondom ‘n uitgebreide Barok-program wat deur die Puk-kampus van die NWU aangebied word.
Om die pragtige Klein Karoo-landskap as verhoog te gebruik bied die Absa KKNK vanjaar interessante produksies en werkswinkels in die omgewing om Oudtshoorn aan.
Onlangse kommentaar