// argiewe

Johan Baird

Hierdie tag word geassosieer met 1 bydraes

Dood van ‘n verkoopsman

Willie Loman kén van tussenin – dis waar hy homself sy lewe lank nog bevind. Maar in die lewe van ’n verkoopsman is daar nie veel tussen ’n Skyline en ’n Camry nie.