Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Johan Bakkes

Openbaring

Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes ­– C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.

Gepubliseer deurBettie Blom29/08/201623/08/2016Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Johan Bakkes, QueillerieLos kommentaar op Openbaring

Johan Bakkes gesels oor Openbaring

Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde …

Gepubliseer deurRoekeloos13/04/201606/04/2016Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Johan BakkesLos kommentaar op Johan Bakkes gesels oor Openbaring

#Woordfees Storievuur met Johan Bakkes

Kom kuier om die vuur saam met storievertellers Johan Bakkes, Lien Botha, Wilna Adriaanse en Regardt van der Bergh.

Gepubliseer deurRoekeloos23/01/201622/01/2016Gepubliseer inBoeke, MusiekSleutelwoorde: Johan Bakkes, Lien Botha, Piet Botha, Regardt Van der Bergh, Wilna Adriaanse, WoordfeesLos kommentaar op #Woordfees Storievuur met Johan Bakkes

#Woordfees Reisverhale-slypskool

Kom leer by skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen hoe ‘n goeie reisverhaal moet lyk, hoe om lesers se aandag enduit te hou en waar om jou verhale te publiseer.

Gepubliseer deurRoekeloos23/01/201622/01/2016Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Gerrit Rautenbach, Johan Bakkes, Nanette van Rooyen, WoordfeesLos kommentaar op #Woordfees Reisverhale-slypskool

#Woordfees Johan Bakkes Openbaring

Openbaring is ’n reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – die skrywer en sy reisgenote besoek die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak.

Gepubliseer deurRoekeloos19/01/201619/01/2016Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Danakil-depressie, Johan Bakkes, Oymyakon, WoordfeesLos kommentaar op #Woordfees Johan Bakkes Openbaring

#Woordfees Aandpraatjies en askoek

Kom kuier saam met storievertellers Johan Bakkes, Louis Janse van Vuuren, Marietta Kruger en Hanlie Retief.

Gepubliseer deurRoekeloos05/01/201605/01/2016Gepubliseer inBoeke, MusiekSleutelwoorde: Hanlie Retief, Johan Bakkes, Louis Janse van Vuuren, Mariëtta Kruger, Valiant Swart, WoordfeesLos kommentaar op #Woordfees Aandpraatjies en askoek

Woorde met water

Op 4 Desember kan jy vir ‘n aand wegkom van hierdie besige maand met al sy reëlings, lysies en partytjies. Sit. Luister. Word verkwik wanneer woorde soos water deur jou wese spoel.

Gepubliseer deurRoekeloos29/11/201428/11/2014Gepubliseer inBoeke, Gedigte, Musiek, TeaterSleutelwoorde: Jacques Albertyn, Jaomi Zeeman, Johan Bakkes, Laurinda HofmeyrLos kommentaar op Woorde met water

Lied van die langpad

Die blues-rocker en die reisskrywer span saam vir dié vertoning.

Gepubliseer deurRoekeloos19/07/201318/07/2013Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Bakkes, Kalfiefees, Valiant SwartLos kommentaar op Lied van die langpad

Drie reisigers en Valiant Swart

Die drie reisigers sal stories ver tel en voorlees soos vervat in hulle audioboek, Drie Reisigers aan die woord.

Gepubliseer deurRoekeloos15/08/201212/08/2012Gepubliseer inBoeke, MusiekSleutelwoorde: Dana Snyman, Gariepfees, Johan Badenhorst, Johan Bakkes, Valiant SwartLos kommentaar op Drie reisigers en Valiant Swart

Bakkes @ Boeke OppiSTOEP

Die reisverhaalskrywer Johan Bakkes se jongste bundel, Oepse Daisy, het pas verskyn en daarin vertel hy van sy nuutste avonture.

Gepubliseer deurRoekeloos23/06/201221/06/2012Gepubliseer inBoeke, Kuns & OntwerpSleutelwoorde: innibos, Johan Bakkes, Nanna Vorster-BakkesLos kommentaar op Bakkes @ Boeke OppiSTOEP

Posts pagination

1 2 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Carlissa bring geliefde ballade terug
  • Disney bring glans, gly en glitter
  • Jazz, jeug en joligheid
  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Pas haar mooi op

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • desmfortuin oor Gedigte van Deslin Fortuin
  • Jimmy Cliff nou aan die ander kant – Roekeloos.co.za oor Bob Marley
  • Teresa oor Varke, Marbles en ander Verlore Goed
  • Fer oor Gedigte van Charmaine Catanho
  • Gedigte van Charmaine Catanho – Roekeloos.co.za oor Digters

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier