Die plaaswerf, die berge van Mamatola en die diepste emosies van die karakters word deur musiek en byklanke ingekleur.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Engelbrecht
Vertel nog
“Die Binne” is Emma se huis en “Die Buite” is die wêreld.
#KKNK Ben, Babsie en familie maak amok
Dié stuk keer terug met nuwe inhoud.
#KKNK Die hart is maar net ‘n pomp
Chris Barnard, ’n seun van die Klein Karoo, sal altyd onthou word as die chirurg wat die
eerste hartoorplanting in 1967 hier in Suid-Afrika op Louis Washkanski suksesvol uitgevoer het.
Die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer?
Dis ’n doodgewone dag in Bertie en Alfrieda Botha se lewens. Hulle is twee ou-getroudes wat hulleself ongevraag in ’n krisis bevind.
Winnie Madekizela-Mandela met kaffertjie
Winnie Madikizela-Mandela met Johan Engelbrecht se roman kaffertjie.
kaffertjie
kaffertjie, wenner van die Jan Rabie/Rapport prys vir vernuwing in Afrikaanse letterkunde is nou as eboek beskikbaar.
Huis toe
The Homecoming word allerweë beskou as Harold Pinter se meesterwerk.
Die Dinges is ’n Watsem – Jan Spies kom tot verhaal
Kom beleef in hierdie produksie die eiesortige humor van Jan Spies – die koffie-kapitaal-man.