Hertzogpryswenner Johann de Lange se jongste gedigte getuig van ’n gevoeligheid en ’n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie.
Joan Hambidge, bekroonde digter en professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad, lewer vanjaar die vyfde Dana Mouton-gedenklesing.
Hierdie keur is ’n erkenning en bevestiging van ’n belangrike en beleë digterskap wat oor byna 40 jaar strek.
Johann de Lange digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis.
Prinsloo Versus is ´n provokerende teatrale ondersoek na die lewe, werk en wraak van die kontroversiële skrywer Koos Prinsloo.
Onlangse kommentaar