FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Die Nieu-Seelandse sokkervereniging het ’n private sekuriteitsfirma gehuur om hulle land se sokkerspelers te beskerm gedurende die 2010 Fifa Wêreldbeker in Suid-Afrika.
Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
´n Tragedie het hom gisteraand afgespeel by die Ellispark-stdion in Johannesburg.
Onlangse kommentaar