// argiewe

John Mostert

Hierdie tag word geassosieer met 1 bydraes

Dr Blues

In die vroeë negentigs trek John Mostert van Durban af Kaapstad toe om by ´n nuwe groep, Blues Broers, aan te sluit en sodoende in minder as tien jaar ´n ikoon van Suid-Afrikaanse blues te word.