Grootmense kan ook opgewonde raak oor flieks en Terry Gilliam se jongste is ‘n goeie rede om jou Coke en springmielies te upsize tot mens net oë sien uitsteek.
Johnny Depp & Tim Burton
Los jou romantiese illusies oor bankrowers by die huis. Michael Mann se voorstelling van die rower laat nie eens Johnny Depp se grooste vroulike aanhangers ‘n traan stort vir John Dillinger nie.
Met: Johnny Depp, Penélope Cruz, Jordi Molla, Rachel Griffiths en Ray Liotta Regisseur: Ted Demme Die rolprent Blow is gebaseer op Bruce Porter se nie-fiksiewerk met dieselfde titel en vertel die ware verhaal van George Jung, die eerste Amerikaner wat saam met die Colombiaanse dwelmkartel-leier Pablo Escobar gewerk het om in die sewentigerjare kokaïene na [...]
Met: Johnny Depp, John Turturro & Timothy Hutton Secret Window is nog ´n adaptasie van ´n Stephen King-verhaal. Moet ek nog sê “weereens onsuksesvol”? Johnny Depp speel die rol van ´n onsuksesvolle skrywer wat ses maande in ´n hut spandeer. Eendag is daar ´n klop aan die deur. Die onwelkome gas sê allerhande goed wat [...]
Onlangse kommentaar