Grootmense kan ook opgewonde raak oor flieks en Terry Gilliam se jongste is ‘n goeie rede om jou Coke en springmielies te upsize tot mens net oë sien uitsteek.
Arthur Conan Doyle draai in sy graf om as hy sien wat Guy Ritchie aangevang het met Sherlock Holmes.
Die eerste lokprent van Guy Ritchie se Sherlock Holmes het pas aanlyn verskyn.
Met: Jude Law, Ed Harris, Joseph Fiennes, Bob Hoskins en Ron PerlmanRegisseur: Jean-Jacques Annaud Stalingrad, 1942. ´n Treinvrag Sovjet-soldate word oor dieVolgarivier vervoer terwyl Duitse bomme om hulle ontplof en vegvliegtuie hulle met koeëls bestook. Aan die buitewyke van Stalingrad, wat beset word deur Nazi-troepe, word hulle dadelik op ´n selfmoordsending gestuur hoewel net die [...]
Met: Jude Law, Ed Harris, Joseph Fiennes, Bob Hoskins en Ron Perlman Regisseur: Jean-Jacques Annaud Stalingrad, 1942. ´n Treinvrag Sovjet-soldate word oor dieVolgarivier vervoer terwyl Duitse bomme om hulle ontplof en vegvliegtuie hulle met koeëls bestook. Aan die buitewyke van Stalingrad, wat beset word deur Nazi-troepe, word hulle dadelik op ´n selfmoordsending gestuur hoewel net [...]
Die stuk handel oor die ingewikkelde en soms brutale verhouding van vier jong mense.
Cold Mountain is ´n positiewe ervaring, maar slaag nie daarin om Anthony Minghella se meesterstuk, The English Patient, te oortref nie.
Onlangse kommentaar