‘n Modeontwerper van Pretoria se Mabopane-township het ‘n reeks klere bekend gestel wat deur die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, geïnspireer is.
Die ANC se eeufeesvieringe vind vanjaar in Bloemfontein plaas.
Die ontwerper Obakeng Ramabodu stel ‘n klerereeks, wat na Julius Malema vernoem is, bekend by die ANC se eeufeesvieringe op 8 Januarie in Mangaung.
Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? Uitsprake deur beroemdes, berugtes en die wat eerder moes stilgebly het.
Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), het twee ure ná hy die optog vir ekonomiese bevryding gelei het, na Mauritius gevlieg.
Rian van Heerden keer terug in 2011 met sy mees omstrede solovertoning nog!
“Die ANC gaan al die munisipaliteite in die land wen, het Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, op ‘n verkiesingssaamtrek by die ENB-stadion in Johannesburg gesê.”
Ek het genoeg U2 CD’s op my rak om myself ’n aanhanger te noem.
“Die ANC het Maandagaand inderhaas ‘n verklaring uitgereik waarin hulle hulself distansieer van die president van ANC-jeugliga, Julius Malema, se nuutste uitlatings.”
“Die ANC-jeugliga gaan vra dat die sosiale netwerk Twitter gesluit word as administrateurs niks doen om nabootsers van sy president, Julius Malema, te stop nie.”
Julius Malema erken dat daar ’n lobotomie op hom uitgevoer is.
“Daar was glo op ‘n kliënt in ‘n Sandtonse salon geskreeu toe hy die naam van Julius Malema, ANC-Jeugliga president genoem het.”
Beeld berig vandag dat die burgemeester van die Tshwane, Gwen Ramokgopa, bedank of gaan bedank.
Onlangse kommentaar