// argiewe

Julius Malema

Hierdie tag word geassosieer met 25 bydraes

Die Francois Toerien Show 7: BEE Kompliant

Julius Malema erken dat daar ’n lobotomie op hom uitgevoer is.

Salon-moles oor Malema

“Daar was glo op ‘n kliënt in ‘n Sandtonse salon geskreeu toe hy die naam van Julius Malema, ANC-Jeugliga president genoem het.”

Ramokgopa in of uit?

Beeld berig vandag dat die burgemeester van die Tshwane, Gwen Ramokgopa, bedank of gaan bedank.

#Malema op Time se Bum List

#Time het gister die 2010 Time 100 lys met die gewone fanfare bekendgestel. Dit is ’n lys van die wêreld se mees invloedrykste mense.

Die Malema boutade

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga en ANC-hofnar, het gister beheer verloor toe hy ongemaklike vrae gevra is deur ’n BBC-joernalis.

Julius se boetie, Dozi

Die Afrikaanse musikant Dozi (Henk Opperman) lyk soos familie van Julius Malema na skandes op Oudtshoorn, nog voor die KKNK behoorlik kon afskop.

Dowwe Dolla 007: geskud, nie gepluk nie

Eers was daar Honey Ryder. Plenty O’Toole. Pussy Galore. En nou Dolla. Dowwe Dolla. 007. Sy moet die wêreld red. Alweer. Want Jurie lyk daagliks meer soos ’n robbie(s).

Julius Malema huur Seshego-stadion vir verjaarsdag

Vir sy 29ste verjaarsdag vandag het die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, die 15 000-sitplek Seshego-stadion in sy tuisdorp, Polokwane, gehuur.

Malema bekom glo tenders onwettig

The Sowetan berig dat Sello Moloto, voormalige premier van Limpopo, sou sê dat Julius Malema regeringtenders onwettig bekom het.

Matric Results 2009 / 2009 Matriekuitslae

Ons oorweeg ‘n nuwe aanstelling by Roekeloos.co.za in 2010.

Nou gaan die poppe dans

Na jare se gesukkel met die SABC en e-tv om Znews op TV te kry het die spotprenttekenaar Zapiro en vervaardiger Thierry Cassuto nou besluit die Web en selfone is die toekoms.

uDokotela uBubi

uDokotela uBubi & iMini mina (Dr Evil & Mini me)

(kunstenaar is onbekend)