Die beroemdste liefdesverhaal, die een waar hulle vir liefde sterf, Romeo en Juliet.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapse Stadsballet
Mozart and Salieri
Die Kaapse Stadsballet skop 2018 af met ’n knal – ’n verwerking van Alexander Poesjkin se kortverhaal, Mozart en Salieri.
#suidoosterfees Kunstreffers: Konsert van Hoop
‘n Musiek- en dansskouspel soos nog nooit tevore.
Piekniek en ballet onder die sterre, Night & Day
Die baie gewilde buitelug-balletseisoen wat jaarliks deur die Kaapstadse Stadsballet in die Mayndarville-park aangebied word, begin op Sondag 24 Januarie met die trefferproduksie Night & Day.
Ballet verwelkom 2016 in Kaapstad
Die treffer van die Kaapse Stadsballet, Night & Day, maak weer ’n draai op die planke van die Kunstekaap om 2016 in te lei.
Romantiese Giselle
Die asemrowende romantiese ballet, Giselle, open op 25 September by Kunstekaap in Kaapstad en gehore kan uitsien na optredes deur voorste dansers van die Koninklike Ballet en Kaapstadse Stadsballet.
Le Sacre
In 1913 in Parys debuteer ’n produksie van Ballets Russes met musiek deur Igor Stravinsky en choreografie deur Vaslav Nijinsky – Le Sacre du Printemps.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Kaapstadse Stadsballet-dansers kry bevordering
Die Kaapstadse Stadsballet, wat tans repeteer vir hul Julie seisoen by die Kunstekaap Teater, het onlangs aangekondig dat van hul dansers bevorder is.
Ballet Beautiful bied ’n klassieke én kontemporêre dansfees
Die Kaapstadse Stadsballet se uitmuntende program ter herdenking van hulle 80ste bestaansjaar word in Julie voorgesit met ’n opwindende en gevarieerde program, Ballet Beautiful.
