// argiewe

Kaapstad

Hierdie tag word geassosieer met 23 bydraes

Sir David de Villiers Graaff – Erfridder van De Grendel

Sir David Graaff se unieke Suid-Afrikaanse storie begin waar hy as arm plaaskind skape en varke oppas op Villiersdorp.

Coldplay in die Klein Karoo

Die rockgroep Coldplay het ‘n nuwe musiekvideo in Kaapstad en die Klein Karoo verfilm, het die Kaapse Filmkommissie Maandag gesê.

Metrofail

Vanoggend op die trein … het ek besluit om vir my een van daardie inkopiesakke op wiele, waarmee die senior burgers op Woensdae die sypaadjies na Shoprite blokkeer, aan te skaf.

Strike 2011

2011 Munisipale staking in Kaapstad.

Nuwe hoogste gebou

’n Saoedi prins het bekend gemaak dat die wêreld se nuwe hoogste gebou in Jeddah, naby die Rooi See, beplan word.

CA 12 – 6

Kaapstad is bekend vir haar natuurskoon, haar atmosfeer en haar sjarme, maar onder die skynsel van straatligte, ontvou ‘n ander sy van die lewe.

Soldate het Kaapstad op hol

Indien jy Saterdag in Kaapstad is en sien hoe groepies soldate lugafweerkanonne deur die strate stoot, dis nie die weermag wat moet besnoei weens korrupsie nie.

Kaapstad, dis goed vir jou

“Hoekom is dit dat dié stad jou natuurlike balans met meer as net sy natuurwondere kan herstel?”

Kaapstad die beste, in die ooste of die weste

“Die Moederstad het nog ‘n toekenning verower as die beste stad in Afrika sowel as die Midde-Ooste.”

Betsie Verwoerd pomp nog

Toeval het gelei na waar Betsie Verwoerd pomp.

Ramsay sluit restaurant in Kaapstad

“Gordon Ramsay se ekslusiewe restaurant in Kaapstad, Maze, se deure het Donderdagaand gesluit.”

Adderleystraat, Kaapstad

Jolkol besoekers

Volgens Fifa het sowat 1.5 miljoen sokkergeesdriftiges sover die 10 jolkolle (Fan Fests) in Suid-Afrika besoek gedurende die wêreldbeker.


Switch to our mobile site