FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Volgens Fifa se sekretaris-generaal, Jerome Valcke, is Kaapstad se 68 000-sitplek stadion “perfek”.
Suid-Afrika se eerste drankvrye hotel maak die week sy deure oop in Kaapstad.
Die eerste toets van die nuwe Groenpunt-stadion se ligte in Kaapstad.
Andrew van der Merwe sny vorms uit die seesand om Kaapstad.
Voornemende besoekers aan Tafelberg sal voortaan van ‘n nuwe aanlyn-kaartjiestelsel gebruik kan maak om kaartjies te koop.
Vanoggend in Kaapstad.
Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
Kaapstad is deur die invloedryke Frommer-uitgewers gekies as een van die beste bestemmings in die wêreld vir ‘n vakansie in 2009. Die lys bestaan uit 12 plekke wat glo jou asem sal wegslaan.
Op ´n vergadering van Kaapstad se raadslede is ´n voorstel ingedien dat ´n “rooilig”-distrik in die stad afgebaken word en dat prostitusie gedekriminaliseer word.
Onlangse kommentaar