Die bekende tenoor Jannie Moolman sorg vir ’n onvergeetlike musiekervaring wanneer hy saam met drie kore van Hermanus optree.
Sleutelwoord Argiewe:Kalfiefees
Verhale van ‘n nomade
In dié musiekvertoning neem die pianis, sanger en storieverteller Christof Berg die gehoor op reis – van ’n mistieke soutplaas in die Vrystaat tot die boheemse kunstenaarsgemeenskap in die Kaap.
Kalfiefees 2024
1 – 11 Augustus 2024
Hermanus
Mense en hulle dinge …
In hierdie vertoning word die klanke van Emile Minnie verweef met die komiese vertellings van Louise van Zyl.
Moerkoffie is Boeretroos
Op die kleine dorpie Smartfontein het alle geluk oornag verdwyn.
Kaap, Mzansi & Beyond
Outentieke vertolkings van tradisionele Zulu volksmusiek voltooi die aanbod van hierdie musikale reis.
#kalfiefees Rasende ryme
Elsabe Daneel en Wilken Calitz lewer ‘n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut.
#kalfiefees Emile Minnie in Onrus
Hierdie uiters gewilde musikant draai vanjaar weer by die Kalfiefees.
#kalfiefees Tygerberg Kinderkoor by Kalfiefees
’n Hoogs talentvolle klompie kinders, onder die bekwame leiding van Hennie en Theresa Loock.
#kalfiefees Die laaitie
’n 15 jarige seun se lewe – Dylan? Is dit ooit my regte naam? Wie is ek regtig? Met my onstabiele ma en ’n druglord vir ’n stiefpa, kan my se storie nie goed eindig nie. Of kan dit? Hawston se Amateur Dramavereniging, Seabreeze Productions, se aangrypende verhaal van soeke na stabiliteit. Met: Evangeline Pharo, …