// argiewe

Karen Meiring

Hierdie tag word geassosieer met 3 bydraes

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Cutt Glas Alles van die beste

Cutt Glas is 20. Nee, dis nie die hoeveelheid lede in die groep nie, ook nie hul gewig of hul IK nie.

Klassieke Pêlle

Jannie Moolman – een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en Karen Meiring – sopraan van Cutt Glas en Who Stole the Orchestra-faam, is saam te sien in Klassieke Pêlle – ´n musiekproduksie wat by die Aardklop Nasionale Kunstefees gepremiére het. Klassieke Pêlle is ´n kabareterige, klassiekerige musiekproduksie met arias en duette uit operas, operettes en [...]