// argiewe

Kate Winslet

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Golden Globe-wenners vir 2012

Golden Globe-wenners vir 2012

Kate Winslet

Kate Winslet afgeneem deur Steven Meisel vir Vanity Fair van Desember 2008.

Kate Winslet

Kate Winslet

The Reader

Regisseur Stephen Daldry is getroud en pa van ‘n dogter, terwyl hy openlik gay is. Dit is egter ‘n storie vir ‘n ander dag. Ek wil eerder weet waar dinge verkeerd geloop het met The Reader.

Die skaamhaarpruik

Dit gebeur soms dat jou werk verwag dat jy dinge doen wat dalk ongemaklik kan wees. In Kate Winslet se geval moes sy ‘n pruik dra, maar die een sit nie op dieselfde plek as Riaan Cruywagen s’n nie.

Revolutionary Road

Revolutionary Road speel elke dag af dwarsoor die wêreld. Die jong, kreatiewe paartjie wat trou sien hulself as spesiaal, anders as almal. Hulle is bereid om hul lewens op te offer aan hoër ideale. Dan begin die ideale uitrafel tussen werk en kinders.

Oscar 2009

Die Oscar-wenners vir 2009!