Die Kierieklapper Kunstefees is gevestig as ‘n jaarlikse geleentheid waar die gemeenskap van Mokopane en omgewing saamstaan en die Dienssentrum vir Bejaardes met oop harte en hande ondersteun.
Sleutelwoord Argiewe:Kierieklapper Kunstefees
Wielie Walie
Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met lekker stories, grappies en liedjies.
Grootseun
Stel jou voor ‘n dominee van so in sy dertigs met ‘n super ontwikkelde sin vir humor en die vermoë om ‘n storie te
vertel soos min.
Bekende dramas by Kierieklapper
Die 10de Mutual & Federal Agri Kierieklapper Fees vind in Augustus plaas en feesgangers kan hierdie jaar weer uitsien na twee volwasse dramas wat elke feesganger sal laat lag en dink.
Die duiwel dra Crocs
Boetietjie het eendag langs die grootpad opgedaag.