Tydens die nadraai van ’n revolusie verval taal en kruip die chaos van die oorlog tot in die harte van mense.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Die Absa KKNK benoemings vir die Kanna-toekennings vir 2011 is:
Met die Swartberge in die verte sing David Kramer en sy orkes van sy mooiste Karooliedjies terwyl die maan opkom.
Tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.
‘n Hoogtepunt in die plaaslike teaterbedryf wat nog lank onthou sal word.
Hierdie produksie bied ‘n kykie op die dolle gejaag in die kombuis van ‘n Franse restaurant.
Tilla is 32 jaar oud. Suksesvol, vriendelik, aantreklik, onafhanklik en steeds ongetroud.
Die gevierde aktrises, Wilna Snyman en Antoinette Kellermann, is saam te sien as bejaarde vroue in ‘n ouetehuis, wat hulle tyd verwyl in bitter en bitsige kompetisie.
Twee beste vriende: rugby, bier, frustrasie, twyfel oor loopbaankeuses – normale ouens.
‘n Jong boer en sy boerin ken geen ander taal as dié van die natuur nie.
Popsterre, kanaries en tennisliefhebbers slaan remme aan voor ‘n hek wat bokveld toe lei.
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Onlangse kommentaar