#KKNK Telbord: #Rooiland, @parlotones en #Haloda tref @absakknk met ‘n barshou: http://goo.gl/bg4qh
KKNK Telbord, 3 April – oggend #KKNK Telbord: Gewildste teater, musiek, kuns & kunstenaars: http://goo.gl/bg4qh @absakknk #absakknk
PG du Plessis se eerste drama in vyf jaar.
Het jy al ooit ‘n engel gesien, gevoel, geruik? Wat sal jy maak as jy een in jou kombuis betrap?
#KKNK Telbord op loop met @BouwerBosch @karenzoid @kooskombuis @NRG_energie #MafekingRoad http://goo.gl/bg4qh
#KKNK telbord kreun onder twiets: http://goo.gl/bg4qh (Werk aan plan vir Google+ stats!)
Club Al Capone, die kuierplek van beroemdes en berugtes, bied vanjaar ’n eksklusiewe musiekreeks met legendariese kunstenaars aan.
#KKNK Bord kry meer momentum met @Biancalegrange @CharlPianoman @emoadams & @_taramay
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.
#KKNK Telbord kry eerste teaterproduksies & @Pieter_Koen.
#KKNK Telbord kry ‘n GPS vir die lewe en ‘n Snotkop.
Digitale lyne nog stil oor #KKNK. Net Tim Hopwood se kuns & @KaapseAffodille kry genoeg reaksie vir ‘n plek op telbord: http://goo.gl/bg4qh
Kairos is ’n jeugdramagroep van Heidelberg wat fokus op die ontwikkeling van jongmense wat in die kunste belangstel.
Onlangse kommentaar