Vrydag die dertiende gaan beslis nie « bad luck » bring nie! Veral nie as julle besluit om die aand deur te bring in Die Boer teater, Durbanville, nie.
Sleutelwoord Argiewe:Koos Kombuis
Winelands Blues Festival 2024
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van sielvolle blues!
‘n Koos Kombuis konsert
Is Suid-Afrika besig om te verander? Kry ons vanjaar dalk n nuwe regering? Is rooiwyn nog rooiwyn?
Koos Kombuis oor sy liedjies
Is julle gereed om ‘n ander kant van Koos Kombuis te leer ken?
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …
Koos Kombuis en Valiant Swart by Emperors Palace
Twee Suid-Afrikaanse legendes, Koos Kombuis en Valiant Swart gaan al die pa’s vermaak en bederf op Vadersdag, 18 Junie 2023 om 15h00 by Emperors Palace se Theatre of Marcellus.
Koos in die Kaap
Wat het Koos Kombuis nou te sê vir sy gehoor?
Drie kaalkoppe kuier tesame
Drie gesoute reisigers op die agterpaaie, ompaaie en kortpaaie van die lewe – Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundling.
Koos terug op die verhoog
“Ek het nie gedink ons sal dit ooit weer kan doen nie,” het Koos Kombuis gesê.
Die Boer word 16 Jaar oud
Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.