FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Die Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini het die regering gevra om sy portret in alle belangrike openbare plekke soos lughawens en stadions in KwaZulu-Natal uit te stal tydens die 2010 FIFA-wêreldbeker.
‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem ná daar vermoed is sy minibus met 16 sitplekke het te veel passasiers.
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons oornag verdwaal op pad na bekende plekke.
‘n Forensiese ondersoek het bevind dat senior regeringsamptenare meer as R40 miljoen gesteel het van KwaZulu-Natal se departement van gemeenskapsontwikkeling.
Onlangse kommentaar