Duits Suidwes-Afrika, 1905. ‘n Tyd van oorlog en beroering. Die tengerige Siegfried Bock kom as soldaat na die protektoraat om sy staal te wys. Maar hy word gou ontnugter toe hy vergrype aanskou wat hy nie kan vergeet nie. Lisbeth Löwenstein is hier om met ’n man te trou wat sy skaars onthou, ’n setlaar …
Sleutelwoord Argiewe:Kwêla
Alles het niet kom wôd
’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter.
Dis ek, Anna: die volle verhaal
’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer, om met die film gebaseer op die boeke saam te val.
Die staat teen Anna Bruwer
Die opvolg op Dis ek, Anna.
Wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd
Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Hulle is: 1ste Prys: Ingrid Winterbach met Die aanspraak van lewende wesens (Human & Rousseau) 2de Prys: Chris Karsten met ’n Man van min belang (Human & Rousseau) 3de Prys: Jaco Fouché Liefste Lena (Kwela) Debuutprys: Carié Maas met Koljander (Human & Rousseau) Die …
Lees meer “Wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd”
Daan Dreyer se blou geranium
Daan Dreyer voel soos ’n has-been. Sy vrou het hom gelos en sy twee kinders rol hul oë vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae.
Joost: Spieëlbeeld
Dit wil voorkom asof die Joost van der Westhuizen-saga nou eers begin het.