// argiewe

kykNet

Hierdie tag word geassosieer met 5 bydraes

Die geween oor Jakkie Louw se nuwe video

Verskeie KykNET-kykers is glo beswaard oor Jakkie Louw se nuwe musiekvideo.

‘te veel bruinmense in die Wes-Kaap’

“Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag uitgevaar teen die opmerkings wat Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, teenoor bruinmense in die Wes-Kaap gemaak het.”

kykNet kry kompetisie

TopTV het hul mededinger, DSTV, behoorlik die stryd aangesê gister met die aankondiging dat hulle ’n nuwe Afrikaanse kanaal loods.

Witboy in Afrika

Sal die donker kontinent vir Deon Maas oorleef?

Deon Opperman se gen***

Die dramaturg en TV-persoonlikheid Deon Opperman gaan skei van sy aktrise vrou Hanli Rolfes, en dit lees soos ‘n kykNet-sepie – met die hulp van Rapport natuurlik. Daar is buite-egtelike seks, ontkleedanseresse, aanrandings en ‘n gen*** (genaai). Opperman het onlangs Rolfes uit die kykNet-reeks Getroud met Rugby geskryf. Lees die hele storie by Rapport.


Switch to our mobile site