Van Kramer tot Zoid, Rauch tot Parow. Een ding is seker: Afrikaanse musiek het ’n skatkis treffers opgelewer.
Sleutelwoord Argiewe:Laurika Rauch
Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring
Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is.
Voshaarnooi – nuwe weergawe van Chris Chameleon en Mauritz Lotz
“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou
Laurika Rauch en Loki Tothman se samewerking het met die herskepping van Laurika se ikoniese treffer “Blou”, as ’n duet vir haar album Die reis, begin.
Eeufeeskonsert 2018
Die Universiteit Stellenbosch is in 2018 ’n volle 100 jaar oud. Dis ’n besondere, eenmalige gebeurtenis en ’n geleentheid om te vier.
Liefde By Die Dam 2017
Na ’n wonderlike viering van Jeugdag in 2016, is Liefde By Die Dam terug in Augustus 2017 om Suid-Afrikaanse musiek by Johannesburg se asemrowende Emmarentia Dam te vier.
Liefde by die Arena
Kom kuier saam met vier merkwaardige kunstenaars vir slegs een aand by die Grand
Arena in Grand West, en deel in die liefde vir musiek.
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
Trek jou dagboek nader en maak ’n nota, want op Donderdagaand 18 Februarie is daar net een plek om te wees: Kanaal 144.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
Laurika Rauch Piekniekkonsert – Paarl
‘n Piekniekkonsert met Suid-Afrika se bekende kunstenaar Laurika Rauch op die Taalmonument se grasperk.