Boeke en skryfbehoeftes is Woensdag in ‘n voorval van brandstigting by ‘n hoërskool in Matlala vernietig, het die polisie in Limpopo gesê.
Motoriste in Limpopo sal in Junie 2012 na nuwe nommerplate oorskakel, het die provinsiale departement van vervoer Donderdag gesê.
Die Sowetan berig dat meer as 60% van meisies aan die Mavalani Sekondêre Skool in Giyani, Limpopo, saans by hul kêrels oorslaap.
Die 28-jarige Chuene Cliford van Limpopo het verdrink na hy glo gom gesnuif het en toe besluit het hy kan ook op water loop.
Vir sy 29ste verjaarsdag vandag het die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, die 15 000-sitplek Seshego-stadion in sy tuisdorp, Polokwane, gehuur.
The Sowetan berig dat Sello Moloto, voormalige premier van Limpopo, sou sê dat Julius Malema regeringtenders onwettig bekom het.
Volgens The Sowetan het 80 van die 100 ambulanse wat in 2007 deur Limpopo se nooddienste gekoop is spoorloos verdwyn.
Onlangse kommentaar