Lize Beekman doen net een vollengte solo-vertoning in die Kaap in 2023.
Sleutelwoord Argiewe:Lize Beekman
Gestroop
Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman is terug.
Die Boer word 16 Jaar oud
Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.
Iemand het gesê
Lize Beekman & Jaconell Mouton
Ballades
Dié kunstenaars is al soos familie en saam voer hulle ‘volksliedjies’ uit.
#Woordfees Mandalas-werkswinkel met Lize Beekman
Kom geniet ʼn high tea van Batavia Hotel saam met sanger en kunstenaar Lize Beekman (Colouring for adults: Mandala Art).
#TuinVanDigters Lize Beekman
Die immergewilde Lize Beekman sing enkele geliefde toonsettings van onder meer Petra Müller, Elisabeth Eybers en Breyten Breytenbach.
#kalfiefees Vrouedag met Hannes van Wyk
Gaan vier saam Vrouedag by die Whale Rock restaurant by die Nuwe Hawe in Hermanus, geniet die uitsig en luister na Hannes van Wyk.
#KKNK Eeu van Eybers
Eeu van Eybers is ’n viering van Elisabeth Eybers se 100ste verjaardag en ’n huldeblyk aan dié formidable vrou en digter.
God die Digter
“Daar is meer poësie in die sneeuvlokkie en toktokkie, as in die letterkunde, want die aarde is deur ʼn digter gemaak …”