kykNET het einde 2015 aangekondig dat die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby in ’n sepie omskep sal word en vanaf 4 April 2016 om 18:30, elke weeksaand, op kykNET, op die kassie sal wees.
Sleutelwoord Argiewe:Louis van Niekerk
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
#Aardklop Totius: Die rus is elders
Met die negentigste viering van Afrikaans as amptelike landstaal word die lewe en werk van Totius, bykans sinoniem met Afrikaans, in die kollig geplaas met getoonsette gedigte en vertellings.
#Woordfees Son. Maan. Sterre
Liefde. ‘n Vrou soek daarna. ‘n Man probeer dit vermy. Nog iemand weet nie wat dit is nie.
#Gariepfees Diamantstad Sterreweg 2014
Die Diamantstad Sterreweg-toekennings is ‘n jaarlikse instelling by die Gariep Kunstefees om helde van die Suid-Afrikaanse kunste-, toneel- en musiekbedryf te vereer.
Boesman, my seun
Boesman, my seun Roekeloos 18 Maart Ter viering van die vele toneelhoogtepunte oor die jare heen op die KKNK, is dié treffer terug op die planke. Boesman, my seun, is al beskryf as ’n katarsis vir teatergehore. Of soos Ilse van Hemert dit al opgesom het: “Dis net Deon Opperman wat volwasse mans so kan …
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
As ek reg onthou
’n Beroemde akteur en ewe beroemde aktrise, albei afgetree, bevind hulself in dieselfde aftreeoord.
Draaikolk
’n Mens se lewe kan in ’n oomblik onherroeplik verander.