Bekroonde Hedda Gabler by die Baxter-teater in twee tale

Gewere, rose, vars grond en vere. Dis om net ’n handvol rekwisiete te lys op die stel van Christiaan Olwagen se produksie van Hedda Gabler wat binnekort by die Baxter-teater in Kaapstad op die planke gebring word.

KKNK Kanna-benoemings 2024

Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.

Johnny is nie dood nie – in teaters 5 Mei

Teater regisseur Christiaan Olwagen maak met Johnny is nie dood nie sy film debuut.

Piekniek by Mpande née Dingaan

In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffie oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander het.