// argiewe

Lulu Botha

Hierdie tag word geassosieer met 9 bydraes

Grieta kry geleerdheid

Wanneer Grieta, ‘n Bishop Lavis hairdresser, besluit sy wil ALLES weet, sy wil geleerdheid hê, ontmoet sy haar tutor, prof. Frans, ‘n gefrustreerde akademiese alkoholis.

Gewildste Woordfees-produksies

Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees

’n Seder val in Waterkloof

Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.

Spyt

Tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.

Paloekas

Tilla is 32 jaar oud. Suksesvol, vriendelik, aantreklik, onafhanklik en steeds ongetroud.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.

Mis

Mis is ‘n toneelstuk uit veelbekroonde dramaturg Reza de Wet se pen en versinnebeeld die verwronge verhouding tussen ‘n ma en haar dogter.

Die vagina monoloë

The Vagina Monologues gaan nou vir die eerste keer in Afrikaans opgevoer word.

Die proponentjie

Op Duskantdroogtefontein in die laat jare 50 is water net so skaars soos hubare jong mans.