// argiewe

Margit Meyer-Rödenbeck

Hierdie tag word geassosieer met 26 bydraes

Vlooi en die Vlieënde Mat

In Vlooi en die Vlieënde mat kry Biebie ‘n Persiese mat persent en as die towersleutel begin gloei, gaan sy en Vlooi op ‘n wonderlike avontuur.

Funny Kaap

Funny Kaap kikker vanjaar se vroueweek op by die Kunstekaap teater in Kaapstad vanaf 4-6 Aug om 20:00.

Loslippig

Ian Wessels het as aanbieder van Loslip, sy geselsprogram weeksdae 2nm op RSG, bekend geraak vir sy spontane, aansteeklike lag.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.

Bye Ma, Jaypee

“As ek alles in die lewe verkeerd gedoen het, het ek ten minste een ding reg gedoen en dit was om Ma te kies.”

Vlooi vier sy tiende verjaarsdag

Vyf honderd paar ogies is op die verhoog gerig. Die oortjies is gespits, die handjies klap opgewonde saam en die boudjies hop op en af op die stoele, want die opwinding is te groot …

Dolla verruil lollies vir wapens

Dowwe Dolla het haar lollies geruil vir wapens in Dowwe Dolla 007.

Dowwe Dolla 007: geskud, nie gepluk nie

Eers was daar Honey Ryder. Plenty O’Toole. Pussy Galore. En nou Dolla. Dowwe Dolla. 007. Sy moet die wêreld red. Alweer. Want Jurie lyk daagliks meer soos ’n robbie(s).

Bloemers & roemers

Die drie snaaksste vrouens in Suid-Afrika saam op een verhoog …

Kollewyntjie in die tuintjie

Elke kind moet ‘n boom hê, ‘n wegkruipplek in ‘n tuin, ‘n plekkie wat nét syne is …

Dowwe Dolla: Stand Up

Dowwe Dolla is met ‘n stand up show met die hoogtepunte van 2009 by die Boer Restaurant & Teater in Durbanville op die 28ste Desember.

Vlooi in die oerwoud

Dis Augustus-maand en tyd vir Vlooi!

Jakkals en Wolf

Wie is nie bekend met die stoute poetse wat Jakkals aljimmers vir die arme Wolf bak nie.


Switch to our mobile site