// argiewe

Margit Meyer-Rödenbeck

Hierdie tag word geassosieer met 26 bydraes

Maroelafees

Die Maroelafees word van 1 – 4 Mei vanjaar by Oppidam in Hartbeespoort gehou.

Die avonture van Pippie Langkous

Die Boer se voortreflike Liewe Heksie en die Wals word eersdaags opgevolg met ‘n nuwe treffer deur dieselfde span.

Liewe Heksie en die Wals

Dis ‘n eerste vir die Boer Restaurant Teater; sy eie kinderteaterproduksie.

Jong Dames Dinamiet!

Dames, maak u reg vir die mees opwindende JDD vergadering ooit! Ja, onder leiding van u voorsitster, Me Surissa du Toit, en die ondervoorsitster Mev Dr Dina Dreyer, kyk ons in dié week se vergadering na Mev Dr Dina Dreyer se handsakversameling. En het sy handsakke, mense: verskillende style, kleure, materiale (plaaslik en ingevoer). Me [...]

Vlooi en die Koekieman

Een van die hoogtepunte op die kinderkalendar die afgelope paar jaar was beslis die produksie Vlooi! Vlooi is vanjaar terug met Vlooi en die Koekieman! Die avontuur waarop hy jou gaan neem gaan jou laat gil van plesier. Kom kyk hoe Vlooi, Biebie en Kalla hulle ouma se resepteboek red uit die hande van die [...]

Dowwe Dolla doen dit staan staan!

“Hoe ry die boere sit-sit so!” en dis van al die gesit dat hulle lyk soos hulle lyk. Kyk Dolla is eintlik ´n voorstaander van lê, maar vir variasie het sy besluit van nou af sal dit staan-staan wees. Vir ´n korte wyle het Dolla besluit sy wil nie so vingeralleen deur die wêreld gaan [...]

Dowwe Dolla: Feesflerrie!

“Afrikaners is plesierig, en dan maak hulle so . en so . en sooo!” En waar daar plesierigheid is, daar is Dowwe Dolla. Dolla is die plakkaatpoppie vir al wat fees en jol in ons land is. Sy raak net effens deurmekaar met al die feeste, so het sy laas by neef Sarel se kersfeespartytjie [...]

Dowwe Dolla: Saal 10

Dit is Dolla se tiende jaar as staatslet, teatertert en dramadommie en sy vier dit deur haar drie-weke graad in die Medisyne te voltooi aan die UK (Universiteit van Kuba).

Want ons kan / ‘Cause we can

Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.

KKNK 2008 Program

Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.

Dowwe Dolla: Die Goeie Fee(ks)

Dowwe Dolla trek haar Goeie Fee(ks) rokkie aan en vat ons op reis deur haar inkleur-uitgawe van Almal se Gunsteling Feeverhale.

Dis die lewe, moenie lag nie!

Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.

Dolla se album

Afrimusik werk hard om minder bekende plaaslike kunstenaars blootstelling te gee. En dit werk – want baie van hulle kunstenaars raak al huishoudelike name.